Wie is Amonzi’Q?

AmonziQ

Amonzi’Q is op 5 September 1996 in Johannesburg gebore.

Amonzi’Q is ‘n sanger, aktrise en ‘n model met groeiende ervaring in openbare optredes en verhoë.

Sy het die voorreg gehad om voor Internasionale agente op te tree en ook vele meer Suid Afrikaanse agente in die afgelope 4 jaar. Sy neem tans haar nuwe single “Boogie Woogie Dans” met liedjie skrywer, musikant en produksie bestuurder, Nico Goosen, van  ANUA en #EatPopcorn Productions op.  

Haar eerste Afrikaanse CD single is tans in produksie vervaardiging  en word vrygestel in November 2017. Sy het ook in die musikale-teater produksie “Western Woes“ deur Star Time Players opgetree, asook ‘n “Extra” rol in die opkommende Suid Afrikaanse Christilike film “Gebore Talente” wat binnekort vrygestel word vertolk.

 

 

Hierdie hardwerkende, tweetalige dinamiese kunstenaar het ook aan model klasse deelgeneem vir 2 jaar om voor te berei vir die verhoog en haar optredes. Sy identifiseer met verskeie musikale style: Country, Pop, Rock, Jazz, Blues asook kontemporêre musiek. 

 

 

 

Her favourite quote is :

“No matter how you feel, GET up, DRESS up, SHOW up and NEVER give up”.

Qualification

Through her passion for music, Amonzi’Q has achieved International Qualification in Music & Drama through Trinity College London. 

Trinity College London is a leading international exam board and independent education charity that has been providing assessments around the world since 1877. They specialise in the assessment of communicative and performance skills covering music, drama, combined arts and English language. With over 850,000 candidates a year in more than 60 countries worldwide, 

Sang deur Trinity College London

2012 – Initial

2013 – Graad 1

2014 – Graad 2

2015 – Graad 3

2016 – Graad 5 & 6

2017 – Graad 7 

Drama deur Trinity College London

2015 – Graad 1

2016 – Graad 3 & 5

Musiek Teorie deur Trinity College London

2013 – Graad 1

2016 – Graad 2

2015 – Gebore Talente – Film met Renier Weideman

2016 – Sang, drama en model werk voor internationale agente and bedryf-kenners

2016 – Western Woes  – Startime Players

2016 – Best Actor medal – ANUA Talent Showcase / Troffee – “Most Disciplined Student”

display
1432913087_image10
51MnmGD22dL._SX373_BO1,204,203,200_